Lavender Blue Guesthouse
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 11 D'Urban Row, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Vanaf R1 070 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Lavender Blue Guesthouse bied gerieflike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel. Dit is in die hartjie van Colesberg geleë en ideaal vir 'n klein gesin wat op soek is na oornagverblyf of 'n naweekwegbreek.
Dié oopplan-woonstel het slaapplek vir 4 gaste, 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Hierdie kamer het ook 'n koffiestasie met 'n mikrogolfoond. Daar is ook gratis WiFi en 'n TV met Netflix. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Rufus Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 103
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 11 D'Urban Row, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Gaste dink Lavender Blue Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 11 D'Urban Row, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang