Successfully reported
+41

Lavender Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
    4 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R317, Angora Stud Guest Farm, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Lavender Cottage is 'n bekoorlike selfsorgplaaskothuis op die Angora Stoet Gasteplaas net 3 km buite die dorpie Bonnievale. Dit kyk uit oor die miniatuur-perde-kampe en met lieflike uitsigte oor die plaas, dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Dié kothuis beskik oor 3 slaapkamers en bied gerieflike slaapplek aan 7 gaste. Twee van die kamers is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde kamer 2 enkelbeddens het. 'n Dagbed word in die leefarea voorsien om 'n kind te akkommodeer. Die kamers deel 'n gastetoilet en 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n buitestort aan die agterkant van die kothuis.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolf, ketel en broodrooster. Die leefarea beskik oor 'n etenstafel, 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV met DStv en 'n ingeboude braai-area wat dien as 'n kaggel. Die patio bied lieflike uitsigte oor die omgewing en lei na 'n braai-area buite.

Gaste is welkom om die miniatuurperde voor die kothuis te besoek of die klassieke motormuseum wat ook op die plaas geleë is, te verken.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Dionne S
Gesin met tieners
5.0
Pragtige rustige omgewing en smaakvolle en gemaklike verblyf. Pragtige, rustige kothuis in die mooiste omgewing. Ons het heerlik gerus en die area bai...
Sien meer
Sep 2025
Nicolette O
Gesin met tieners
5.0
Rustige plaasverblyf met kombinasie van oud en nuut. Goed ingerig met alles wat jy nodig het.
Apr 2025
Joset H
5.0
Heerlik gekuier omring deur pragtige natuur. Heerlike warm ontvangs met vars koeksisters, vars mint en kruie blare in elke vertrek. Geweldige mooi omg...
Sien meer
Des 2024
Kerry K
Saam met vriende
5.0
Great place to unwind and recharge. Safe, great location to town and surrounding areas. The estate itself is beautiful. Hosts are very ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Rozitha Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R317, Angora Stud Guest Farm, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lavender Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
    4 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R317, Angora Stud Guest Farm, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0ab8cffe80248ec2ef023763708bc65ab5bb606360d61fff9799664901a18bdfd052568203101a4d174927ed8d61c845aba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 R317 Angora Stud Guest Farm 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.961487174071 20.112571337362
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang