Lavender Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6A Knelsby Avenue, Hillcrest, 3610, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Lavender Cottage is 'n ruim selfsorg-toevlugsoord in Hillcrest. Met stylvolle, vintage-geïnspireerde dekor, bied hierdie bekoorlike kothuis 'n rustige ontvlugting. Dit is ideaal vir digitale nomades, paartjies of klein gesinne wat op soek is na 'n rustige verblyf. Die eiendom is volledig toegerus met sonkrag, wat 'n ononderbroke ervaring sonder beurtkrag verseker.
Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en sy en suite-badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne, badhanddoeke, 'n haardroër en noodsaaklike toiletware word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Twee etenstafels, elk met sitplek vir 4, bied genoeg spasie vir etes. Die oopplan-sitkamer bied gemaklike sitplek en vermaaklikheidsopsies, insluitend 'n TV met DStv-kanale, 'n verskeidenheid boeke en gratis WiFi. Vir diegene wat werk moet inhaal, word 'n toegewyde werkspasie met 'n lessenaar voorsien.
Buite kan gaste ontspan op die onderdakstoep met sitplek en buitelug-eetplekke, asook van die braaigeriewe gebruik maak. Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n geslote hek.
Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang en wildkyk in. Die eiendom is gerieflik geleë 31 km vanaf Durban Botaniese Tuine, 39 km vanaf Kenneth Stainbank Natuurreservaat, en 34 km vanaf Moses Mabhida Stadion. Pietermaritzburg Lughawe is 49 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
NICOLE Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- 6A Knelsby Avenue, Hillcrest, 3610, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Lavender Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6A Knelsby Avenue, Hillcrest, 3610, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang