18 on Mark
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Mark Street, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
18 on Mark bied gerieflike selfsorg- en oornagverblyf op die eienaar se perseel in die hartjie van Willowmore. Die ligging van hierdie eiendom dien as 'n uitstekende basis vir gaste om die skoonheid van Willowmore en sy omliggende gebiede te verken.
Hierdie eiendom buite die netwerk bied gaste 'n keuse van 2 opsies: 'n selfsorgkothuis of 'n gerieflike dubbelkamer oornag. Elke opsie beskik oor sy eie privaat ingang, gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer. Die kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind, terwyl die gemak-dubbelkamer slaapplek vir 2 gaste het.
Lavender Cottage spog met 'n goed toegeruste kombuis vir selfsorg, saam met 'n sitkamer en eetarea. Vir gaste se vermaak is daar 'n slim-TV met Netflix en sekere DStv-kanale.
Blue Gum Suite het 'n kombuisie wat toegerus is met basiese eetgerei, breekware, 'n ketel en 'n mikrogolfoond. Hierdie kamer bied ook 'n ontbytskinkbord met muesli, jogurt, 'n roereier-croissant en vrugtesap.
Albei akkommodasie-opsies bied aan gaste toegang tot 'n gedeelde plonspoel, gratis WiFi en veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Veronica Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 18 Mark Street, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
- Gaste dink 18 on Mark het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Mark Street, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang