Lavender Farm Gastehuis
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Verdun Road, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Vanaf R4 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lavender Farm Guest House bied 'n eksklusiewe wegbreek in Franschhoek, omring deur laventelvelde met 'n pragtige uitsig op die berge. Die gastehuis is net 2 km van Franschhoek af.
Gerieflike verblyf word in 'n aantal gastekamers gebied. Die kamers het individuele dekor met verskillende kleurskemas. Elke kamer het 'n privaat badkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, lugversorging, 'n plafonwaaier, 'n kroegie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers het privaat binnehowe en ingange.
'n Vars ontbyt word daagliks in die ontbytkamer met Franse deure bedien. In die somer kan gaste 'n glas plaaslike wyn in die tuin geniet terwyl hulle die uitsig geniet of op die sonstoel by die swembad ontspan.
Lavender Farm Guest House is in die skilderagtige wynlande geleë, waar gaste die vele wynplase in die omgewing kan verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Schalk Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Verdun Road, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink Lavender Farm Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Verdun Road, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang