Lavender Guest House
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 9 John Barker Street, White River, 1240, Mpumalanga
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lavender Guest House is 'n boetiekgastehuis in die hartjie van die Laeveld en bied 'n pragtige, stil, elegante toevlugsoord in 'n luukse, privaat omgewing. Die gastehuis is perfek geleë in Witrivier en is net 'n paar minute se ry vanaf die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe en die Riverside Mall.
Eklektiese dekor verleen individuele elegansie aan elke aan-suite kamer. Die kamers beskik oor vars perkallinne, warm handdoeke, yskassies met alkoholvrye drankies, haardroërs, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorgers, DStv en kluise.
Tariewe sluit 'n heerlike ontbyt in en piekniekmandjies kan op versoek gereël word.
Gaste kan ontspan in ’n rustige tuin-leefarea. Die dienste wat beskikbaar is, sluit 'n pendeldiens, wasgoeddiens, boodskap-, faks- en e-posdiens, sowel as 'n skoonmaakdiens in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Maxine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 9 John Barker Street, White River, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink Lavender Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 9 John Barker Street, White River, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang