Lavender Guest House
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 9 John Barker Street, White River, 1240, Mpumalanga
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Lavender Guest House is 'n boetiekgastehuis in die hartjie van die Laeveld en bied 'n rustige toevlugsoord in elegansie en luuksheid, in 'n afgesonderde omgewing. Die gastehuis is perfek geleë binne Witrivier, net 'n paar minute van Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe en Riverside Mall af.
Eklektiese dekor verleen individuele bekoring aan elke en suite-slaapkamer, almal toegerus met kraakvars perkallinne, warm handdoeke, nie-alkoholiese kroegie, haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorger, DStv en 'n kluis vir waardevolle items.
Tariewe sluit 'n komplimentêre heerlike ontbyt in. Piekniekmandjies kan op versoek gereël word.
Geniet warm Afrika-aande in die rustige tuinsitkamer. Beskikbare dienste is oordragte, 'n wasgoeddiens, boodskap-, faks- en e-posdiens en valetdiens.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Maxine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 9 John Barker Street, White River, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink Lavender Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 9 John Barker Street, White River, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang