Lavender Lane Guest House
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Nieshout Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Lavender Lane Guest House is in die stil dorpie Kathu in die hartjie van die Kalahari-woestyn in die Noord-Kaap geleë.
Die verblyf bied 11 dubbelslaapkamers, 2 enkelslaapkamers, 1 gesinskamer en 2 deelkamers. Die dubbelslaapkamers is elkeen ingerig met 1 dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die enkelslaapkamers is ingerig met 1 enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die gesinskamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke deelkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv in. Bykomende geriewe sluit 'n braai-area in.
Nabygeleë besienswaardighede sluit Sishen-gholfklub, Kumba-sportklub en Sishen-myn in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Izandri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 17 Nieshout Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Gaste dink Lavender Lane Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Nieshout Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang