Successfully reported
+29

Lavender Lane Guest House

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Ds Df Du Toit Crescent, Loerie Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Lavender Lane is 'n pragtige selfsorgkothuis in die stil woonbuurt Loerie Park in George. Dit is na aan die George-dam, die Glenwood Gholfbaan en die Garden Route Mall.

Die kothuis is op die eienaars, Gavin en Lindsay Brown, se perseel en het 2 ruim slaapkamers met slaapplek vir 4. Daar is 1 koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Daar is 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond en stoof. Daar is sitplek vir 4 mense binne en daar is 'n balkon met nog ekstra sitplek. Braaigeriewe is beskikbaar.

Lavender Lane is ideaal geleë ten opsigte van die berge, George-dam, die botaniese tuin, die strande, Glenwood Gholfbaan en die winkelsentrum. Ons is ook na aan die Go George-busroete vir diegene wat die pragtige stad nog meer wil verken.

Daar is onlangs sonpanele geïnstalleer so gaste sal nie deur kragonderbrekings geaffekteer word nie. Verder het die verblyf ook 'n gassilinder, ketel, herlaaibare ligte en ononderbroke kragtoevoer vir WiFi.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lindsay Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 18 Ds Df Du Toit Crescent, Loerie Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lavender Lane Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Ds Df Du Toit Crescent, Loerie Park, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRhYmEzYmI1LTUzZmEtNGM4Zi1iZDU4LWY0Y2E0OWFiODBhOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 18 Ds Df Du Toit Crescent Loerie Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.963673752654 22.495524619253
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang