Successfully reported
+16

Lavender Lane Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Santie Street, Del Judor, Witbank, 1035, Mpumalanga
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lavender Lane Guesthouse is in Del Judor, Witbank, geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, gesinsbesoekers of oornaggaste. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, besighede, doendinge en besienswaardighede.

Die gastehuis beskik oor 9 slaapkamers en bied slaapplek aan tot 2 gaste in elk. Die kamers beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer beskik ook oor 'n lessenaar, 'n mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Dit spog ook met 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en komplimentêre WiFi.

Die kamers word daagliks skoongemaak en daar is 'n kragopwekker vir tye van beurtkrag.

Gaste word veilige, onderdakparkeerplek op die perseel aangebied.

Lavender Lane is 1 km vanaf die Highveld Mall, die Ridge Casino en die N4-hoofweg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 36 Santie Street, Del Judor, Witbank, 1035, Mpumalanga
  • Gaste dink Lavender Lane Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Santie Street, Del Judor, Witbank, 1035, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6388b784ff6667fea5173b70477eb74a16afa4453a90c5d963ffec2186cfea3eadc62770bd567c10b5e45551ecc3bcaac024?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 36 Santie Street Del Judor 1035 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.886944444444 29.255555555556
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang