Successfully reported
+16

Lavender Lane Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Santie Street, Del Judor, Witbank, 1035, Mpumalanga
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lavender Lane Guesthouse is in Del Judor, Witbank en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, familiebesoekers en oornaggaste. Dis naby verskeie winkels, restaurante, besighede, doendinge en besienswaardighede.

Die gastehuis beskik oor 9 slaapkamers met slaapplek vir 2 gaste elk. Die kamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het ook 'n lessenaar, mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.

Die kamers word daagliks skoongemaak en daar is 'n kragopwekker vir wanneer die krag afgaan.

Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek op die perseel.

Lavender Lane is 1 km vanaf Highveld Mall, die Ridge Casino en die N4-hoofweg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 36 Santie Street, Del Judor, Witbank, 1035, Mpumalanga
  • Gaste dink Lavender Lane Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Santie Street, Del Judor, Witbank, 1035, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6388b784ff6667fea5173b70477eb74a16afa4453a90c5d963ffec2186cfea3eadc62770bd567c10b5e45551ecc3bcaac024?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 36 Santie Street Del Judor 1035 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.886944444444 29.255555555556
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang