Lavender’s Blue
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Adderley Street, Stanford, 7210, Wes-Kaap
- Vanaf R2 805 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Lavender's Blue is 'n stylvolle selfsorgkothuis in die rustige dorpie Stanford. Dit is 'n ideale opsie vir 'n rustige wegbreek van die stad se gewoel.
Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 5 gaste op 'n slag en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-stort, terwyl die tweede slaapkamer 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad het. Daar is 'n enkelslaapbank in die leefarea.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV.
Buite is 'n onderdakstoep met sitplek en braaigeriewe wat 'n wonderlike plek skep vir gaste om te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Casper Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 4
Resensies 5
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- 7 Adderley Street, Stanford, 7210, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Adderley Street, Stanford, 7210, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang