Hebron Guest Farm - Boeretroos
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rhodes Dirt Road, Karringmelksfontein, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
- Vanaf R1 990 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Hebron Gasteplaas is 5 km buite Malmesbury op 'n rustige Swartland-plaas. Die 3 selfsorgwoonstelle kan afsonderlik of vir 'n groep van tot 10 mense bespreek word, met 'n maksimum kapasiteit vir 8 volwassenes.
Laventelhaan is 'n ruim tweeslaapkamerwoonstel en bied slaapplek vir tot 4 volwassenes en 'n kind.
Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens en 'n enkelmatras het wat geskik is vir 'n kind.
Die ruim sitkamer het twee gemaklike rusbanke en bied 'n knus plek om te ontspan. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof, 'n ketel, 'n yskas, eetgerei en breekware.
Hierdie woonstel bied 'n rustige oornagplek vir reisigers wat wil ontspan in 'n rustige plattelandse omgewing. Gaste kan die vars plaaslug insuig, 'n stap na die dam neem en die rustige atmosfeer geniet wat hierdie toevlugsoord 'n wonderlike ontsnapping uit die stadslewe maak.
Die ander twee woonstelle op Hebron Gasteplaas is Klein Plaasjapie (huisves 2 persone) en Boerenooientjie (gerieflik vir 2 volwassenes en 'n kind).
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Selmaré Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 4
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Rhodes Dirt Road, Karringmelksfontein, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
- Gaste dink Hebron Guest Farm - Boeretroos het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rhodes Dirt Road, Karringmelksfontein, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang