Successfully reported

Lavita eBella

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Linia S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Nice and peaceful. Such a great stopover after our wedding!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan B
1 nag
5.0
Apr 2025

Ruim, skoon, netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ruim, netjies en smaakvol. Baie ruim, netjiese en gemaklike verblyf. Eenheid baie smaakvol toegerus. Wens ons kon langer bly. Sal vir seker weer teruggaan wanneer ons weer deur daardie wêreld reis. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanli D
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Fantasties. Ons het 'n heerlike vriendin wegbreek naweek gehad. Ons 2 vrouens het heerlik gekuier. Alles was netjies, gemaklik en goeie voorsiening vir "load shedding" is gemaak. Die kuierstoepie met baaiplek was perfek met lekker skaduwee en die swembad 'n absolute ekstra vir warm somerdae!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Uitmuntend. Hierdie is een van die skoonste, netjiesste, weltoegeruste vakansieplekkies waarin ons nog ooit gewoon het. Ek sal definitief weer van Lavita eBella gebruikmaak as ek myself in die area bevind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adel M
1 nag Saam met vriende
4.0
Mrt 2025

Mooi skoon en netjies. Netjies en skoon. Heerlik gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Abrey T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

The best. Peace and quiet, mostly awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Koot
Lavita eBella
Hello Abrey, Baie dankie vir die resensie! Vriendelike groete, Koot & Mareli

Mishca A
1 nag
5.0
Aug 2024

Omgewing is stil, dit is 'n netjiese plekkie en was baie lekker. Dit was lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elodi T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Wonderful accommodation! Highly recommended. Lovely stay in a quiet neighbourhood with friendly hosts. Spacious flat with high-quality amenities and appliances, everything you need for a relaxing weekend away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Amazing. A beautiful place. Definitely going there again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Koot Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Argyl Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb476c82ee60be6dff3d090e339412c5b85e2d4d4eeeb40ded94f6c45e6cdecf3fcb886fcea88f91195cb6872c5cb50827c91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 4 Argyl Street Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.633592963976 19.022802964418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang