Successfully reported
+31

Lawaaidraai

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 253 Marlyn Street, Oyster Bay, 6305, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 600 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Lawaaidraai is 'n bekoorlike huis waar gesinne of vriende kwaliteit tyd saam kan deurbring. Dit is naby die strand en bied slaapplek vir tot 10 gaste in Oesterbaai.

Die huis beskik oor vyf slaapkamers en drie badkamers. Twee van die slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed, een het twee enkelbeddens, en die oorblywende slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte bed. Twee van die badkamers is toegerus met beide 'n bad en 'n stort, terwyl die derde badkamer slegs 'n stort het. Elke kamer het ingeboude kaste.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea het 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV. Dit maak oop na die agterkant van die huis, waar daar 'n ruim oordekte braai-area is.

Oesterbaai is toeganklik via 'n grondpad vanaf Humansdorp of St. Francisbaai. Die dorpie het een winkel wat noodsaaklikhede verkoop, sowel as 'n restaurant. Let asseblief daarop dat die restaurant nie elke dag oop is nie.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 28

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 253 Marlyn Street, Oyster Bay, 6305, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 253 Marlyn Street, Oyster Bay, 6305, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8593a7c9bb84d691621b4b010f9d68e9f0fecb8e56c9d1b84835e91fb9a4b69ae26532796eb73b71a2605da939b931075881?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 8) 253 Marlyn Street Oyster Bay 6305 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.171761206521 24.656474640885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang