Lazeee Days
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plot 608, Corner of 4th Avenue and Voortrekker St, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Lazeee Days is 'n selfsorghuisie is in die rustige area Boknesstrand. Dit bied 'n perfekte wegbreek vir diegene wat net wil ontspan. Dit is net 100 m van die strandmeer en 500 m van die strand af, en is die ideale plek vir natuurliefhebbers en strandgangers.
Die cabin het slaapplek vir 6 gaste in 3 kamers. Twee van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die cabin het 2 badkamers, elkeen met 'n toilet en stort. Daar is ook 'n buitestort om af te spoel na sanderige wandelings vanaf die strand.
Die cabin is met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, yskas, ketel, broodrooster en skottelgoedwasser toegerus. Boonop is daar 'n slim-TV met WiFi. Die eenheid lei na 'n dek met gemaklike sitplek, 'n veerpyltjiebord, 'n braai-area en 'n pizza-oond. Daar is genoeg parkeerplek vir 2 voertuie binne die volledig omheinde tuin.
Boknesstrand bied 'n verskeidenheid aktiwiteite vir almal. Bring jou fietse, visstokke en hardloopskoene om die plaaslike omgewing te geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Angela Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Plot 608, Corner of 4th Avenue and Voortrekker St, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap
- Gaste dink Lazeee Days het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plot 608, Corner of 4th Avenue and Voortrekker St, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang