Successfully reported
+28

Lazel Apartments

Selfsorg
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19a Van Schouwenburg Street, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Lazel Apartments bied gemaklike selfsorgverblyf in Ermelo, Mpumalanga, ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gerieflike en ontspannende verblyf.

Die eiendom bestaan uit verskeie goed ingerigte woonstelle wat tussen 2 en 4 gaste kan akkommodeer. Elke eenheid het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte- of koninggrootte-bed, en sommige het ekstra enkelbeddens. Die badkamers is toegerus met storte, en linne en badhanddoeke word voorsien.

Elke kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas in. Elke eenheid bied 'n gemaklike eet- of sitkamer, 'n slim-TV met Netflix of DStv, en gratis WiFi. Geselekteerde eenhede het kaggels, en almal het 'n toegewyde werkstasie vir sakegerief.

Gaste het toegang tot veilige parkering op die perseel en 24-uur-toegang met 'n hek. Die eiendom is sentraal geleë in Ermelo, wat maklike toegang bied tot die dorp se hoofattraksies, insluitend natuurreservate, kulturele landmerke en plaaslike kafees.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Henkie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 210

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 19a Van Schouwenburg Street, Ermelo, 2350, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19a Van Schouwenburg Street, Ermelo, 2350, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8301ee3e5b7a51c831057587fe728a5b8a5c5d1ea36aac8dc1c1f0058e48a1f13c9b85e46d37f719e0518aa6592b7b70fda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 3 mense 19a Van Schouwenburg Street Ermelo 2350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.5113631 29.997854
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang