Successfully reported

Lazy Days Apartments: Lamberts Bay - 84 Voortrekker

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Stella F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Beveel Lazy Days aan met oorgawe, ons het dit regtig baie geniet. Ons het die 2 dae baie geniet en heerlik ontspan. Die ligging is puik, mens sien en ruik die see. Die huis is goed toegerus met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donelle A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Boe my verwagtinge. Ek besoek al Lambertsbaai vir die laaste 15 jaar, maar dit is so waar die beste woonstel waarin ek al gebly het. Oop en groot spasie, genoeg breekware vir meer mense as wat die woonstel kan vat. Enige iets wat ek vergeet het, was daar. Plek is netjies, skoon, so veilig. Alles het gewerk. Eienaar was enige tyd van die dag beskikbaar om te help met vrae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerensa E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Wat 'n stunning huis. Top marks. Lazy Days Apartments in Lambertsbaai is 'n absolute gem. Die huis het die lekkerste groot stoep met 'n ingeboude braai waar ons in die aande ons vergaap het aan die pragtige Weskus-sonsondergange. Die huis is spacious en die badkamers is pragtig, en die storte is lekker groot en die beddens is baie gemaklik, en die lysie gaan net aan en aan. Baie dankie, ons sal beslis weer terugkeer na Lazy Days. Baie dankie aan Alec en Freda. Lazy Days Apartments top marks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Constance J
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Sal beslis weer kom. Fantastiese uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Estie M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2025

Heerlik gekuier by die gerieflike huis, met 'n baie mooi uitsig! Huis het die mooiste uitsig en 'n lekker kuierstoep om die uitsig te geniet. Huis is gerieflik ingerig en baie ruim. Alec was baie behulpsaam en het ons baie gasvry ontvang. Huis is baie sentraal geleë. Ons was 'n groep vrouens en het veilig gevoel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Nikita A
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2024

Was baie heerlik. Ons het baie heerlik gebly. Alles was baie gemaklik. Ek is glad nie spyt dat ek Lazy Days Apartments: Lamberts Bay - 84 Voortrekker gekies het om vir 'n naweek te bly nie. Ek sal enige ander tyd in die toekoms dit weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Theolene R
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Des 2024

Unforgettable. We had the most awesome time. I will highly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Nelmari L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Apr 2024

Asemrowende mooi sonsondergange. Ons het verskriklik lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Alec Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 70

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 84 Voortrekker Road, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2e79ba552adec92fadcb357fe0a02f770037a5ec752e9a962eab4368901e8775d138f5cf7dd7f394ac8e788aa63cf6ba5e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 40 5 1 5 84 Voortrekker Road Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.091626979168 18.307199031115
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang