Lazy Lizard Guest House
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 109 Henry Street, Park West, Bloemfontein, 9332, Vrystaat
- Vanaf R1 290 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Lazy Lizard Guest House is in Bloemfontein se middestad en bied gerieflike en rustige verblyf.
Verblyf word aangebied in 11 gastekamers wat elk in hul eie unieke styl versier is. Elke kamer het lugversorging, WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die gastehuis het ook konferensiegeriewe vir 20 afgevaardigdes met 'n Proxima-projektor. Daar is ook 'n lieflike swembad, 'n buitelugkroeg en onderdakparkeerplek met 24 uur-sekuriteit.
Braaigeriewe, 'n lughawependeldiens en wasgoeddienste is ook beskikbaar.
Bram Fischer Internasionale Lughawe is slegs 11,8 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Joyce Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 109 Henry Street, Park West, Bloemfontein, 9332, Vrystaat
- Gaste dink Lazy Lizard Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 109 Henry Street, Park West, Bloemfontein, 9332, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang