Le Bay Lodge
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Sir Lowry Road, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Le Bay Lodge is aan die voet van die Hottentots-Hollandberge geleë. Le Bay is in Gordonsbaai geleë, slegs 100 m van die strand af en 'n kort entjie van die bekende Bikini-strand af.
Le Bay het 7 kontemporêr versierde slaapkamers, almal met en suite-badkamers, lugversorging en waaiers met enkel- of dubbelbeddens.
Le Bay Lodge beskik nou oor 'n volledige restaurant op die perseel, met trots aangebied deur Potter's Pantry, wat heerlike kosse bied, van ontbyte tot middagetes en vroeë aandetes, sowel as tuisgemaakte daaglikse maaltye. Eet in of wegneemetes is beskikbaar.
Gaste kan ook ontspan of 'n boek lees in die sitkamer of binnehof, of by die kaggel sit. Die lodge kan gaste help om hul volgende reis te beplan en besprekings vir gaste se reise te maak.
Le Bay Lodge is 25 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en 20 minute se ry vanaf Stellenbosch Wynlande. Le Bay is ideaal geleë vir uitstappies en dagtoere.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Olwen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 7 Sir Lowry Road, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Le Bay Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Sir Lowry Road, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang