Successfully reported

Le Caroo-Kothuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Joyce L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Die vriendelike, pragtige plek het ons kuier lekker gemaak. Pragtig en rustig. Toegerus met veel meer as wat jy verwag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Het net oornag, maar sal baie graag weer by Le Caroo gaan oorbly. Ons het heerlik oornag in 'n gemaklike en skoon kothuisie met alles wat ons nodig gehad het. Die gasvrou was baie vriendelik en het ons behoorlik in die straat verwelkom! Die beskuit wat daar vir ons by die koffie gelaat is, was van die lekkerste beskuit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zani V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Dit is 'n baie lekker plek, voel so tuis as mens daar aan kom. Dis ons 2 keer al by Le Caroo en dis 'n baie lekker plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Vriendelike eienaar, gemaklike en gerieflike verblyf. Die akkommodasie is uiters netjies, alles wat jy nodig het en veilig. Die gasvrou is uiters behulpsaam en vriendelik. Sal dit sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana V
1 nag
5.0
Aug 2025

Sal definitief aanbeveel. Die verblyf was perfek. Ruim, gerieflik, skoon en netjies en veilig. Daar is ook veilige parkering agter 'n hek. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Le Caroo-Kothuis
Baie dankie vir die mooi resensie. Julle is altyd welkom by Le Caroo!

Koos U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

2 woorde: absoluut puik! Heerlijke verblyf! En aangebied en ontvang met tipiese Karoo-gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-marie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Goed toegeruste eenheid. Vriendelike gasvrou. Sal beslis weer daar oorslaap. Baie netjiese plekkie en vriendelike ontvangs. Goed ingerig en veilig. Ons sal beslis weer daar oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Veilig. Netjies. Attention to detail. Veilig. Ongelooflike gasvryheid. Carina is 'n juweel. Sien uit na ons volgende verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Warm, neat, comfortable. We had a wonderful stay at this beautiful little cottage. The warm welcome and comfortable room were amazing after a long day on the road and the rainy weather we experienced. The room is very neat and the host is so accommodating. We will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

You cannot ask for better. This is a gem of a place. Well done! What an excellent place to stay over. Amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Plasket Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcaee6295bcc6bdd3ddfc32f152cfbd36ff1ae748dafd40a30c7be9e90c319ead097344883713add2de5ad378cab83d4fcf9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 72 5 1 5 15 Plasket Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.254716548369 24.526773271562

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang