Successfully reported
+22

Le Chic

Selfsorg
Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 4 Aug 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Cradock Ave, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Vanaf R1 400 R1 260 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Le Chic is 'n moderne selfsorg-vakansiewoonstel in Rosebank wat slaapplek bied vir 2 gaste wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord in 'n uitstekende ligging.

Die woonstel is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n slim-TV. WiFi word voorsien, en die woonstel word nie deur beurtkrag beïnvloed nie.

Hierdie woonstel, wat teenoor Rosebank- en The Zone-winkelsentrums geleë is, bied 'n vinnige stap na die Gautrein. Gaste kan inkopies doen, fynproewers-etes eet, kunsgalerye en die lewendige naglewe geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Arvind Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 37 Cradock Ave, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 260
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 260
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 260
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Cradock Ave, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa569ca6c5bbc9c45bdc48ff24833d41aa476b04becebbc8aa3254cd43c40d216170a4201c43d3f6daf083f5536a912acac8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 260 per nag (plek vir 2) 37 Cradock Ave Rosebank 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.141712 28.040793

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang