Le Cozmo Guest House
- Kapasiteit: 13 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 101 Hart Avenue, Meyersdal, Alberton, 1447, Gauteng
- Vanaf R1 400 per nag, vir 1 mens
Beskrywing
Le Cozmo bied gerieflike oornag- en bed-en-ontbytverblyf sentraal geleë in Meyersdal, Alberton, wat dit 'n ideale opsie maak vir besigheids- of ontspanningsreisigers.
Dié gastehuis bied gaste 'n keuse van 7 goed ingerigte kamers, elk met 'n privaat ingang. Die kamers beskik oor gemaklike beddens en en suite-badkamers. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien. Al die kamers bied bykomende geriewe soos lugversorging, 'n haardroër, 'n lessenaar, 'n stoel, 'n kluis, 'n verwarmer, 'n TV met DStv-kanale, WiFi en 'n minibar. Elke kamer lei na die binnestoep.
Gaste kan ook gebruik maak van die verhitte gemeenskaplike swembad of op die buitemeubels ontspan en hul ontbyt in die eetarea geniet. Konferensiegeriewe en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Afonso Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 101 Hart Avenue, Meyersdal, Alberton, 1447, Gauteng
- Gaste dink Le Cozmo Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 13 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 101 Hart Avenue, Meyersdal, Alberton, 1447, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang