Successfully reported
+8

Le Danté

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 124 Ian Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Le Danté is op 'n kleinhoewe in Wilkoppies, Klerksdorp en bied gehalte-oornagverblyf wat ideaal is vir sakereisigers en diegene wat familie besoek. Die kleinhoewe is 2 km vanaf Wilmedpark Hospitaal en restaurante.

Die eenheid maak van sonkrag gebruik, so daar is nie kragonderbrekings nie.

Die eenheid is op 'n residensiële perseel. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 1 driekwartbed. Daar is 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea met genoeg sitplek asook 'n TV met DStv. Gaste kan die gratis WiFi gebruik en daar is nog 'n driekwartbed vir 'n vierde gas.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jana S
Saam met lewensmaat
5.0
Veilige, rustige en netjiese oornaggeriewe. Baie dankie vir julle gasvryheid en die ekstra moeite om ons te akkommodeer.
Aug 2025
M G
Saam met lewensmaat
5.0
Welkome ontvangs deur Ina. Ruim eenheid met braaiplek en veilige parkering. Le Danté het ons verwagtinge oortref! Ruim, silwerskoon eenheid met 'n hee...
Sien meer
Jun 2025
Jeanne P
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik ontspan in mooi, veilige en baie netjiese akkommodasie. Le Danté was vir ons wat met ons scramblers die stiller paaie wou ry die ideal...
Sien meer
Des 2024
Andre B
Besigheidsreis
5.0
Netjies, veilig naby alles wat nodig is. Baie lekker gebly, netjies en veilig.
Mei 2024
Marnus S
4.6
Heerlik oornag en gasheer was baie ontvanklik & stel belang in my doen en late. Baie goeie oornag gerief of selfs vir lang termyn verblyf. Eenheid is ...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 124 Ian Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink Le Danté het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 124 Ian Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqCQDrnYIB097s5I9QPdCwqcLSOJYTj5ktNeJQqsj25ELAr0lxW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 124 Ian Street Wilkoppies 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.809727683818 26.676937201345
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang