Dieu Donne Stellenbosch
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 1328, Eikendal Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R2 350 per nag (plek vir 4)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Dieu Donne, Stellenbosch is 'n selfsorg-boetiekgastehuis in die Wynlande. Die plaas is hoog in die Helderberge, omring deur wingerde so ver as wat die oog kan sien. Die uitsigte is asemrowend in hierdie romantiese omgewing, oor na Tafelberg en na die see aan die linkerkant. Inwonende eienaar Michelle Viret en haar span gee gaste vriendelike persoonlike aandag.
Die huis is in Franse Provinsiale Styl opgeknap, en elke eenheid is ingerig met gastesorg en gerief in gedagte en die aandag aan detail is puik. Veral die badkamers is besonder goed, met groot instapstorte en uitstekende LED-vloerbeligtingsdetail. Die kombuise is goed toegerus met stylvolle breekware en eetgerei van hoë gehalte. Die bedaanbieding is baie aantreklik en die algehele effek is een van stylvolle luukse en kwaliteit.
Hierdie rustige omgewing bied 'n ontspannende verblyf in die Wynlande van die Boland. Daar is maklike toegang tot verskeie wonderlike wynplase en restaurante. Die omgewing is veilig en gaste kan lang staptogte om die wingerde doen – of die skoonheid op 'n bergfiets verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Andrew Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Farm 1328, Eikendal Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Dieu Donne Stellenbosch het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 1328, Eikendal Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang