Successfully reported

Le Gaulois Luxury Flats

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Janet M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Loved our stay. Loved the position and view. Even though it was the beginning of winter, it was lovely and warm with all that sunshine pouring in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rassie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Sal weer hier kom bly. Ons het baie lekker gebly. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker naby aan alles met 'n mooi see-uitsig. Baie lekker en stil verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adel M
1 nag Saam met vriende
4.0
Mrt 2025

Awesome. Sal beslis weer van hul dienste gebruikmaak. Pragtige uitsig! Sal beslis weer boek!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Okt 2025

Die plek is nie op standaard. Die plek was skoon, die ligging en uitsig baie goed. Ongelukkig is dit duidelik dat die eienaar diep sakke het, hy wil baie geld vra vir 'n substandaard plek. Die beddens word blykbaar vandag vervang, so dit is goed om te hoor. Ons het egter nog in geen gastehuis sulke swak slaapgeriewe ervaar nie, daai beddens is by 'n boot sale gekoop, die basisse was gebroke en was 'n vreeslike slegte slaap. Die beddegoed was ook lankal verby hulle vervaldatum. Die prys vir die plek moes R800 'n nag wees, nie R1700 nie, onaanvaarbaar. Ons het elkeen 1 klein handdoekie gehad vir 2 dae se verblyf. As jy wil vars lug hê, moet jy die groot deure oopmaak, daar is nie vensters wat jy kan oopmaak deur die nag nie, net 'n klein badkamer venster. Die plek is glad nie toegankelijk vir ouer mense nie, mense in hul 70's gaan nie by daai trappe opkom van die pad af nie, dit is baie nou en klein trappe en die risiko vir val is groot, dus 'n veiligheidsrisiko vir seker. Die plek het potensiaal, maar al bogenoemde gaan moet aandag geniet.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Gustav S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Onverbeterlike uitsig, skoon en netjiese baie ruim verblyf. Netjies, skoon, ruim en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Rustig en kon lekker ontspan. Verblyf was perfek, en goed toegerus vir selfsorg. Parkering op straat is 'n probleem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ac C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Lieflike woonstel, mooi uitsig en lekker atmosfeer. Die kamer is lekker ruim, met 'n lieflike uitsig oor die see. Dus die straat net bokant Bikini Beach, wat lekker loop-afstand is van die see. Ons sal vir seker weer wil teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wiehann S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Heerlik rustig met pragtige uitsig. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lydia D
1 nag
4.4
Nov 2024

Netjies, skoon met pragtige uitsig. Die plek was baie netjies en skoon met 'n pragtige uitsig oor Gordonsbaai. Sou hulp met bagasie waardeer het met al die trappe aangesien ons 2 vrouens was.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 128

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 604
R 1 604 R 1 364
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 604
R 1 604 R 1 364
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 604
R 1 604 R 1 364
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 135 Miller Road, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e0fc9787683d4534dd2749b4daf392e078e1184bc97715a176691069a6482f3061706e198d317e4d91e5131fa44e31a0976?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 604 nouVanaf R1 363 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 135 Miller Road Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1644783 18.863202

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang