Successfully reported
+51

Le Mahi Guest House

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 23 Okt 2025 tot 27 Nov 2025.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Sleigh Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 440 R1 296 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Le Mahi Gastehuis bied eksklusiewe akkommodasie vir oordeelkundige gaste wat die fyner dinge in die lewe kan waardeer. Die gastehuis is 1 km vanaf die strand op die Mashie Gholfbaan in Langebaan aan die Weskus geleë.

Die akkommodasie bestaan uit 5 gemaklike kamers, almal toegerus met en-suite badkamers, sowel as 'n yskassie, platskerm-TV's met Netflix en YouTube, gratis WiFi, lessenaars, kluis, waaier, haardroër, en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die 4 luukse kamers het privaat patio's met kalmerende uitsigte oor die gholfbaan. Die standaardkamer het geen uitsig nie en die privaat ingang is toeganklik deur 'n klein binnehof.

Hierdie eiendom is van die kragnetwerk af tydens beurtkrag.

Warm ontbyt word vars vir elke gas voorberei.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Herman B
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was regtig 'n heerlike oorslaap en wegbreek. Jip, baie lekker gebly. Mooiste kamer en pragtige uitsig van die see en golfbaan. Rustige area. Diens...
Sien meer
Jun 2025
Saseka S
Saam met vriende
5.0
Beautiful, relaxing and homely. We enjoyed ourselves throughout our stay. The host was very nice and warm to the chef who was very love...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Carmen N
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Had a fantastic stay. The room was beautiful and we really enjoyed the hostess. We felt very welcome.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Erna R
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig en baie gerieflik. Ons het heerlik gebly. Sal beslis Le Mahi vir vriende aanbeveel.
Aug 2024
Wilma L
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende ontvangs en baie rustig. Het ons dadelik laat tuis voel en die ontbyt wat Bernadine maak, is uit die boonste rakke. Rustige atmosfeer en p...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 52 Sleigh Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Le Mahi Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 440
R 1 440 R 1 296
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 440
R 1 440 R 1 296
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 440
R 1 440 R 1 296
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Sleigh Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA200790e771e921d177faa50b70f4c1095bce7bef7efe5068099e587c85ab08becd6ea34634b41cb8d9700f13cefaa85589fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 440 nouVanaf R1 296 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 52 Sleigh Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.088094348518 18.043187856674
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang