Le Manoir Boutique Estate
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 197 Weltevreden Road, Northcliff, Randburg, 2195, Gauteng
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Le Manoir Boutique Estate is aan die voet van Northcliff Hill in Johannesburg geleë. Hierdie verblyf het pragtige tuine en 2 swembaddens. Die landgoed bied ook verskeie konferensielokale en verskeie ruimtes vir troues en ander geleenthede.
Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak in. Dit is 'n rustige toevlugsoord in die hartjie van die stad.
Hierdie verblyf se personeel en wêreldklasgeriewe maak dit die ideale plek vir troues, spesiale geleenthede of gesofistikeerde sake- en konferensiegeleenthede.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 197 Weltevreden Road, Northcliff, Randburg, 2195, Gauteng
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 197 Weltevreden Road, Northcliff, Randburg, 2195, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang