Le Mirage Resort and Spa
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 73 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the C27, Sesriem, Hardap
- Vanaf R7 740 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Le Mirage Resort and Spa is 'n unieke instansie in die Sossusvlei-area en bied gaste 'n ontspannende verblyf net 22 km vanaf Sesriem.
Gaste kan die Camelthorn Rooms in die middelgebou bespreek, of die Oasis Rooms in die groot kasteelagtige gebou met die oase. Al die kamers het lugversorging en is toegerus met muskietnette. Die ruim kamers is ingerig met 2 enkelbeddens wat in koninggrootte-beddens omskep is, en het en suite-badkamers met storte. Elke kamer is toegerus met 'n kluis, 'n yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en elke kamer maak oop op 'n privaat balkon.
Die oord het 'n elegante restaurant wat internasionale kookkuns en wyne bedien. Ontbyt word in buffetstyl bedien, en middagete bestaan uit 'n à la carte-spyskaart. Op die meeste aande word 'n 5-gang aandete bedien.
Gaste kan 'n massering by die Mystique Spa bespreek, 'n rit in Sossusvlei neem wat besienswaardighede soos Duin 45, Dead Vlei, Sesriem Canyon bied, vierwielmotorfietsry of 'n warmlugballonrit bespreek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Iyaloo Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Off the C27, Sesriem, Hardap
- Gaste dink Le Mirage Resort and Spa het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 73 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the C27, Sesriem, Hardap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang