Successfully reported
+37

Le Petit Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3048 Jacobs Close, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 020 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Le Petit is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Struisbaai, Wes-Kaap, met 'n pragtige tuin en 'n speelarea vir kinders, ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die ruim hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n ekstra badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis, vergesel deur 'n etenstafel met sitplek vir 8, is volledig gemeubileer met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien ook in die kombuis beskikbaar. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek, 'n slim-TV en komplimentêre WiFi.

Buite kan gaste onderdak buitesitplek en 'n braai geniet, 'n perfekte omgewing vir skemerkelkies terwyl hulle oor die tuin uitkyk. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
3.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 167

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 3048 Jacobs Close, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Le Petit Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 020
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 020
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 020
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3048 Jacobs Close, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA768626c9a894dbea135beeb912484dd533588a57ba4478969378197a5eec66f8400a2aeca331f19c08d32978a118648d7016?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 020 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 3048 Jacobs Close Langezandt 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.786262240518 20.042666601049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang