Le Roux B&B
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Church Street, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Le Roux B&B is in Ladismith geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe.
Die gastehuis beskik oor 9 dubbelkamers en 'n kampeerplek. Elke kamer het 'n slaaparea en 'n en suite-badkamer en die meeste eenhede het 'n kombuisie. Die eenhede is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, 'n gasstoof en -oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Daar is 1 privaat kampeerplek met kragpunte, waterkrane en losstaande braaiers. Daar is ook genoeg skadubome by die kamp.
Die eiendom het ook 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek. Wasgoedgeriewe, ontbyt, WiFi en faksgeriewe is op versoek beskikbaar. Die eiendom is met kameras vir gaste se veiligheid toegerus en maak van sonkrag gebruik.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Carine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 19 Church Street, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Gaste dink Le Roux B&B het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Church Street, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang