Successfully reported
+21

Le Shed on Moonriver Homestead

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Cherry Lane, Welbedacht, Knysna, 6572, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Le Shed is 'n knus kothuis wat gemaklike selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom in Welbedacht, Knysna, bied. Dit is die ideale plek vir paartjies wat 'n romantiese wegbreek soek.

Die kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg. Die slaaparea is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die semi-oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskassie, 'n enkelplaat-induksiestoof, noodsaaklike eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Gerieflike sitarea is ook beskikbaar.

Buite is daar 'n privaat patio met 'n braai-area, 'n eetkamertafel en bankie, perfek vir buitelug-etes. Die omliggende tuine skep 'n rustige omgewing vir ontspanning, en veilige parkering word voorsien. Alhoewel die kothuis op die eienaar se eiendom geleë is, word volledige privaatheid verseker.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 6 Cherry Lane, Welbedacht, Knysna, 6572, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Cherry Lane, Welbedacht, Knysna, 6572, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9ced780e5d59acce0443b7664ce345345b32eb92975c2850fa2127a9b9684af8a865c1e3d5ef07c315df24427717e37c22f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 6 Cherry Lane Welbedacht 6572 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.032355335735 23.010817185335
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang