Le Soleil
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 874/12 Oorwinning Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Le Soleil bied gemaklik gemeubileerde akkommodasie vir tot 6 mense in Graskop.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers, en linne en handdoeke word vir gerief voorsien. Een van die slaapkamers is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en 2 enkelbeddens, en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en deel 'n tweede badkamer met 'n bad, wasbak en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n vierplaatstoof, yskas, mikrogolfoond en ketel. Die leefarea maak oop na 'n patio met braaigeriewe, en onderdakparkeerplek vir 2 voertuie en sleepwaens is beskikbaar agter 'n geslote hek. Voorafbetaalde elektrisiteit is beskikbaar vir lugversorging. Wi-Fi is beskikbaar teen 'n lae koste van R50. Lugversorging is beskikbaar op 'n betaal-soos-jy-gebruik basis, sodat jy soveel kan koop as wat jy nodig het.
Graskop bied maklike toegang tot 'n verskeidenheid besienswaardighede soos die bekende Graskop Gorge Hysbak, Blyderivier Canyon, die pragtige Mac Mac en Lisbon Falls, en God's Window. Dit is slegs 50 km van 'n Krugerwildtuin-hek af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Marihette Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 39
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 874/12 Oorwinning Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Gaste dink Le Soleil het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 874/12 Oorwinning Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang