Successfully reported

Leadwood Tree Safari Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 186 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Sanrie D
1 nag
5.0
Okt 2025

Fantasties. Wat 'n pragtige plek in die rustigste omgewing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chimorne V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Sal die Lodge beslis weer besoek, en aanbeveel vir vriende. Ons het heerlik gekuier. Pragtige Lodge, beddegoed, handdoeke, meubels en kombuisitems baie goeie gehalte. Swembadgedeelte is perfek geleë. Alles was mooi skoon. WiFi is beskikbaar. Fotos is 'n ware voorstelling van die Lodge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tammy
Leadwood Tree Safari Lodge
Hi Chimorne, Thank you so much for such a great review! It is always so refreshing and mostly appreciated to hear that you enjoyed your stay here so much! You are always welcome to visit us anytime in the future!

Brett B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Excellent. Was better than the pictures.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tammy
Leadwood Tree Safari Lodge
Hi Philippe Thank you so much for the great review. It was lovely meeting you both. I am happy to hear that you enjoyed your stay and I will be waiting for you to visit again.

Hendel C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Hoedspruit oorslaap. 'n baie goeie oorslaap plek voor ons in die wildtuin gekom het. Tammy was 'n uitstekende gasheer en het vir seker gemaak ons is tevrede. Die uitleg is puik en die ligging nog beter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tammy
Leadwood Tree Safari Lodge
Thank you Hendel For such a great review. I’m so happy you enjoyed your stay here, despite the small misunderstanding from my side. However, we managed to sort things out for a future stay.

Morne H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Excellent. Great stay. Everything was perfect and we got what we expected. Friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlik rustig en lekkerste braai en swembad areas. Ja, heerlik stil en rustig. Goed toegerus, goed geleë in pragtige omgewing. Sal vir seker teruggaan en net langer bly. Baie dankie vir vriendelike ontvangs!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tammy
Leadwood Tree Safari Lodge
Hi Willem Baie dankie! For the fabulous review. It makes me so happy that you really enjoyed your stay with us! You are welcome to visit anytime in the future! We can’t wait to have you back again.

Cara O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Gerieflik en veilig! Ons het in lodge 1 en 3 gebly wat direk aan mekaar verbind is. Die eienaar het ons daarheen geskuif en dit het lieflik gewerk vir ons!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruth V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Very nice little place for a family. It was very nice - nice bushveld feel - great pool and chill area - the bathroom has a shade net section that was a bit chilly in winter, but all in all, we had a great stay - everything you need .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tammy
Leadwood Tree Safari Lodge
Hi Ruth, Thank you for the review; it is always appreciated, and I truly appreciate the feedback. Yes, it can be a little chilly with the semi-open air bathroom wall at the top of the shower. We have always tried to keep a little natural feel with the Bushveld flowing in …

Jade G
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Comfortable, peaceful, warm. Our stay was comfortable, quiet and calm in the middle of the bush. Sitting around the fire, listening to owls and hyena calls echo through the riverbed was the highlight of our stay. Any issues were quickly resolved with Tammy, who was very helpful. It's the perfect getaway for small families and solo travellers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tammy
Leadwood Tree Safari Lodge
Thank you so much for the great review, Jade. I truly appreciate it. You are welcome anytime.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tammy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 186

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 360
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 360
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 695 Hardekool Straat, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3340929dfb5afdcd31b0ef121d7ce6a945a66e057f4945fce2df0cadc8cfa586fd02a40bf692cce0fe70055f719ab12c735f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 360 per nag, vir 2 mense 186 5 1 5 695 Hardekool Straat Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.342204606911 31.008804147357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang