Successfully reported
+52

Leadwood Tree Safari Lodge

Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 695 Hardekool Straat, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Vanaf R1 600 R1 360 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Leadwood Tree Safari Lodge bied 4 gerieflike, luukse, bosstyl-selfsorgverblyf op die rustige Hoedspruit Wildlandgoed, waar wild soos sebras, impalas, koedoes, wildebeeste, kameelperde, njalas en waterbokke vrylik tussen huise en in die wildernisgebied rondloop.

Alle eenhede is toegerus met gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer, kombuisie, sitarea en WiFi. Sommige eenhede het sitareas met TV's met DStv of Netflix. Hierdie eenhede het ook 'n stoep en 'n privaat ingang. Elke lodge het privaat braaigeriewe en veilige parkeerplek. Lodge 1, 2 en 3 het lugversorging en plafonwaaiers. Lodge 4 het slegs 'n waaier. Die eenhede word gedurende die week skoongemaak. Addisionele skoonmaakdienste kan teen 'n ekstra koste oor naweke of openbare vakansiedae gereël word.

Besienswaardighede sluit 'n selfrit na die Krugerwildtuin, Moholoholo Wildrehabilitasiesentrum en Blydedam-vaarte in. Voëlkyk, fantastiese restaurante, wynproe in die dorp en perdry is ook in die omgewing beskikbaar. Selfry-wildkykritte, boswandelings en fietsroetes is op die landgoed beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 186 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Sanrie D
5.0
Fantasties. Wat 'n pragtige plek in die rustigste omgewing!
Okt 2025
Chimorne V
Saam met lewensmaat
5.0
Sal die Lodge beslis weer besoek, en aanbeveel vir vriende. Ons het heerlik gekuier. Pragtige Lodge, beddegoed, handdoeke, meubels en kombuisitems bai...
Sien meer
Sep 2025
Brett B
Besigheidsreis
5.0
Excellent. Was better than the pictures.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Hendel C
Gesin met klein kinders
5.0
Hoedspruit oorslaap. 'n baie goeie oorslaap plek voor ons in die wildtuin gekom het. Tammy was 'n uitstekende gasheer en het vir seker gemaak ons is t...
Sien meer
Sep 2025
Morne H
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Great stay. Everything was perfect and we got what we expected. Friendly host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tammy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 186

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 695 Hardekool Straat, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Leadwood Tree Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 360
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 360
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 695 Hardekool Straat, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3340929dfb5afdcd31b0ef121d7ce6a945a66e057f4945fce2df0cadc8cfa586fd02a40bf692cce0fe70055f719ab12c735f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 360 per nag, vir 2 mense 186 5 1 5 695 Hardekool Straat Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.342204606911 31.008804147357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang