Leah's View
Beskrywing
Leah's View 1 is 'n bekoorlike, volledig toegeruste eenheid wat troeteldiervriendelik is. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die aparte badkamer het 'n stort en toilet met 'n bidet. Die kombuis is goed toegerus met 'n gasstoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas. Gaste het ook toegang tot 'n leefarea met see-uitsigte, 'n klein eetarea, 'n gemeenskaplike tuin en 'n knus patio met 'n ingeboude braai-area. Daar is gratis WiFi en 'n TV beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet hul strandhanddoeke saambring. Parkeerplek is voor die eenheid beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Badkamer
Stort, Toilet met bidet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word by die Leah's View-eenheid toegelaat, maar reëlings moet vooraf met die instansie getref word.
Rook word nie binne die huis toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 288 High Level Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang