Successfully reported
+29

Lecke Dux Overnight

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 211 Rabe Street, Mokopane, 0600, Limpopo
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lecke Dux Overnight is 'n bekoorlike gastehuis in 'n rustige buurt van Mokopane. Die eiendom is die ideale oornagplek vir moeg gaste wat op pad is na Botswana, Zimbabwe of die Krugerwildtuin.

Gaste het verskeie kameropsies om van te kies wat enkelreisigers, paartjies of 'n gesin kan akkommodeer. Elke kamer het 'n privaat ingang, 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort, en 'n uitsig oor die tuin. Bykomende geriewe in die kamers sluit in 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n plafonwaaier en 'n TV.

Die gastehuis het 'n kroeg wat verfrissende drankies bedien en 'n restaurant waar gaste 'n heerlike ontbyt of aandete kan geniet.

Die gastehuis is binne maklike bereik van gholfbane, sportgronde en winkelsentrums in die omgewing geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Kobus L
Saam met vriende
5.0
Sal vir seker weer oorbly. Flink diens, vriendelik en behulpsaam.
Mrt 2025
Steyn V
5.0
Baie lekker oor geslaap. Ja baie dankie, vriendelike diens en skoon kamers. Dit voel ook veilig.
Mei 2024
Pieter K
Besigheidsreis
4.6
Great. It was quite pleasant.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Nico V
Besigheidsreis
4.6
Baie lekker en rustig. Very nice and staff friendly. Food excellent.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Yolanda P
Gesin met tieners
4.2
N/A. Ons het baie lekker gebly, dankie.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Lecke Dux
Overnight ...

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 211 Rabe Street, Mokopane, 0600, Limpopo
  • Gaste dink Lecke Dux Overnight het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 211 Rabe Street, Mokopane, 0600, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f6872626d75727b991077ef5d0f8e9c9f1b7c073a552804828571b7dee51bbf8089b7bb8f0b2962fa146a6991f65121c0a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 211 Rabe Street Mokopane 0600 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.2073779 29.00832
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang