Ledumo Lodge
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 De Kock Avenue, Emalahleni, Witbank, 1034, Mpumalanga
- Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ledumo Lodge bied B&B en is in Witbank geleë. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe in die dorp.
Verblyf by Ledumo Lodge beskik oor 10 gastekamers. Hierdie kamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed, met 'n en suite-stort, wasbak en toilet. Ander geriewe wat in hierdie kamers ingesluit is, is lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
'n Heerlike ontbyt word in die eetkamer bedien, waar ander maaltye ook teen 'n koste gereël kan word. Die gastehuis bied ook gemeenskaplike kombuis en braaigeriewe vir gaste om te gebruik, en daar is veilige parkeerplek beskikbaar vir voertuie, agter afstandbeheerde hekke.
Ledumo Lodge is naby verskeie winkels, 'n paar restaurante en ander geriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
DIANA Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 44 De Kock Avenue, Emalahleni, Witbank, 1034, Mpumalanga
- Gaste dink Ledumo Lodge het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 De Kock Avenue, Emalahleni, Witbank, 1034, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang