Lee Enfield Guest Rooms
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Lee Enfield Road, Magersfontein Memorial Golf Estate, Modderrivier, 8700, Noord-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lee Enfield Guest Rooms is op die Magersfontein Memorial Gholflandgoed geleë en bied 'n rustige, groen en veilige omgewing. Met streng toegangsbeheer kan gaste volkome gemoedsrus geniet en in rustigheid ontspan.
Dié gastehuis bied gaste 'n keuse van 2 pragtig ingerigte kamers, almal met en suite-badkamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Al die kamers bied bykomende geriewe soos tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie.
Die landgoed is 30 km van Kimberley af geleë en bied 'n ontsnapping van die stad se geraas en gewoel, waar gaste kan wakker word met die geluide van voëlgesang. Doendinge op die perseel sluit gholf, tennis, roei en skilderagtige staptogte op die gholfbaan in.
Die Magersfontein-monument, net 'n paar kilometer verder, is 'n besoek werd vir diegene wat in geskiedenis belangstel. Gaste kan ook 'n ete by die Signature Restaurant op die baan of by die Ritchie Hotel geniet.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste se gerief.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hein Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 26 Lee Enfield Road, Magersfontein Memorial Golf Estate, Modderrivier, 8700, Noord-Kaap
- Gaste dink Lee Enfield Guest Rooms het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Lee Enfield Road, Magersfontein Memorial Golf Estate, Modderrivier, 8700, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang