Leeu Gamka Hotel
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Stasie Street, Leeu Gamka, 6950, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Leeu Gamka Hotel bied gemaklike verblyf vir reisigers wat 'n rustige oornagplek in die klein Noordelike Karoo-dorpie Leeu Gamka soek.
Elke kamer is ingerig met gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort of 'n bad.
Bykomende geriewe sluit in gratis WiFi, groot veilige parkering en braaigeriewe met 'n rooster, oondbak, tang en gratis hout. Gaste kan ook gratis selfbedienings koffie, tee, beskuit en graankos in die eetkamer geniet.
Gratis privaat parkering op die perseel is beskikbaar, en die hotel bied fietsryaktiwiteite vir gaste wat die omgewing wil verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 1 Stasie Street, Leeu Gamka, 6950, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Stasie Street, Leeu Gamka, 6950, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang