Leeu Lê
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek vir 5 gaste. Dit bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Daar is 'n oopplan-kombuis en -sitkamer. Die kombuis is goed toegerus met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n ketel. Beide slaapkamers het lugversorging. Die hoofslaapkamer het 1 dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n enkelslaapbank sowel as 'n dubbelbed bevat. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die eenheid het sy eie plonspoel en braai, sowel as 'n boma. Leeu Lê 2 is baie naby Loinspruit en 20 km vanaf die Krugerwildtuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Eenmalige en terugbetaalbare breekskadedeposito word op elke bevestigde bespreking gehef en word 5 dae na die uitklokdatum terugbetaal wanneer die sleutel terugbesorg word.
Minimum 2 gaste word per bespreking vereis.
Let daarop dat slegs die aantal gaste waarvoor daar betaal en met die bevestiging van die bespreking aangedui is, word toegelaat.
Daar is 'n streng geraasbeleid in Marlothpark en gaste moet die res van die omgewing en diere tydens hul verblyf respekteer. Harde musiek word nie toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is verbode in die huis.
Die breekskade- en geraasdeposito moet voor gaste ariveer betaal word en dit sal binne 5 dae na vertrek terugbetaal word indien alles by eenheid in orde is.
Elkeen van die eenhede se luversorging is aan 'n koopkragmeter gekoppel. Die eienaar voorsien slegs R 50.00 se eenhede. Slegs die luversorging maak van hierdie krag gebruik.
Gaste moet verseker dat die verblyf in dieselfde toestand gelaat word as waarin dit ontvang is. Dit sluit skottelgoed in.
Gaste mag geen aanpassings aan die omsetterstellings maak nie en moet nie die mikrogolfoond en haardroërs tydens beurtkrag gebruik nie sodat die gebruikstydperk van die omsetter verleng kan word.
Gaste moenie yskaste se proppe uittrek nie.
Gaste moet elke keer seker maak dat die vensters, deure, hekke en blindings toe is en die alarm gestel is wanneer hulle die verblyf verlaat.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die huis het 3 slaapkamers en bied slaapplek vir 9 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelslaapbank met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed sowel as 'n enkelbed. Gehaltematrasse, kussings en linne word voorsien. Die tweede badkamer is apart en het ook 'n stort. Alle slaapkamers het lugversorging. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die sitkamer het ruim sitplek. Daar is braaigeriewe en patiomeubels op die patio. Daar is ook 'n plonspoel om in af te koel op daardie warm somersdae.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Eenmalige en terugbetaalbare breekskadedeposito word op elke bevestigde bespreking gehef en word 5 dae na die uitklokdatum terugbetaal wanneer die sleutel terugbesorg word.
Minimum 2 gaste word per bespreking vereis.
Let daarop dat slegs die aantal gaste waarvoor daar betaal en met die bevestiging van die bespreking aangedui is, word toegelaat.
Daar is 'n streng geraasbeleid in Marlothpark en gaste moet die res van die omgewing en diere tydens hul verblyf respekteer. Harde musiek word nie toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is verbode in die huis.
Die breekskade- en geraasdeposito moet voor gaste ariveer betaal word en dit sal binne 5 dae na vertrek terugbetaal word indien alles by eenheid in orde is.
Elkeen van die eenhede se luversorging is aan 'n koopkragmeter gekoppel. Die eienaar voorsien slegs R 50.00 se eenhede. Slegs die luversorging maak van hierdie krag gebruik.
Gaste moet verseker dat die verblyf in dieselfde toestand gelaat word as waarin dit ontvang is. Dit sluit skottelgoed in.
Gaste mag geen aanpassings aan die omsetterstellings maak nie en moet nie die mikrogolfoond en haardroërs tydens beurtkrag gebruik nie sodat die gebruikstydperk van die omsetter verleng kan word.
Gaste moenie yskaste se proppe uittrek nie.
Gaste moet elke keer seker maak dat die vensters, deure, hekke en blindings toe is en die alarm gestel is wanneer hulle die verblyf verlaat.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 1056 Maroela Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang