Successfully reported
+68

Leeudoringstad Guesthouse 1

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 92 Schoch Street, Leeudoringstad, 2640, Noordwes
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Leeudoringstad Gastehuis 1 is tussen Bothaville en Wolmaranstad geleë, in die klein plaasdorpie Leeudoringstad, 50 km vanaf die NAMPO-venue. Rustig en stil, geniet 'n goeie nagrus met geen verkeer om te steur nie. Hierdie venue kan tot 17 gaste akkommodeer wat deel.

Daar is 7 stylvolle en suite-slaapkamers wat elk toegerus is met lugversorging, 'n TV met M-Net en sekere DStv-kanale, onbeperkte vesel-WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gastehuis het 'n lieflike buite-area met 'n swembad omring deur 'n groot groen grasperk en skaduryke bome.

Die gastehuis het ook volledige bystanddienste vir water en noodsaaklike elektriese toerusting. Tydens beurtkrag sal gaste te alle tye die volgende beskikbaar hê: ligte, WiFi, DStv en alle sekuriteitstoerusting om hul veiligheid te verseker.

Die lapa is beskikbaar indien vooraf gereël vir funksies of selfsorgdoeleindes en braaie. Die lokaal kan 'n maksimum van 15 mense akkommodeer vir 'n geleentheid of konferensie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
René C
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig en netjies. Ek en my man het Nampo bygewoon. Leeudoringstad is gerieflik naby aan Bothaville en Klerksdorp. Die pad tussen Bothaville en Leeudo...
Sien meer
Mei 2025
Rienette P
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en hartlike plek om te ontspan. Pragtige plek, kamer baie ruim en voldoen aan al ons vereistes. Baie vriendelik ontvang en alles vir ons gewys ...
Sien meer
Mei 2025
Michelle M
Gesin met klein kinders
5.0
Nampo oornag verblyf. Oornag gebly vir Nampo, perfek vir wat ons behoeftes was. Dit was dalk effens oudmodies, maar dit maak nie saak nie, omdat dit p...
Sien meer
Mei 2025
Gerda G
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik, dankie, heerlik. Sien sterre.
Feb 2025
Ina G
5.0
Plattelandse gasvryheid. Pragtige netjiese verblyf, sal definitief weer kom.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Alwyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 92 Schoch Street, Leeudoringstad, 2640, Noordwes
  • Gaste dink Leeudoringstad Guesthouse 1 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 92 Schoch Street, Leeudoringstad, 2640, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARGHsFcgaV8QVnU7vumpfNJn1EeujZYL9p7V9dqSM8CjDUVSttF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 92 Schoch Street Leeudoringstad 2640 Noordwes 021 201 8901 11:00-20:00 10:00 -27.233059371938 26.23916702209
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang