Leeukrantz
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 7 Okt 2025 tot 7 Des 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Josephs Kraal Farm 85 Portion 1, Karoo, 6875, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 950R1 967 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Leeukrantz is 'n afgesonderde selfsorghuis op 'n werkende skaapplaas in die Karoo, 36,8 km vanaf Laingsburg. Omring deur die ruwe skoonheid van die Karoo-landskap, bied hierdie rustige ontvlugting 'n unieke versnit van gerief en natuur, perfek vir diegene wat op soek is na ontspanning en avontuur.
Dié eiendom bied slaapplek aan tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die huis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan en spog ook met 'n kaggel. Vir vermaak is 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Buite kan gaste 'n patio, plonspoel, boma en veilige omheinde parkeerplek geniet. Hierdie werkende skaapplaas laat ooie en lammers vrylik in die lande rondloop. Gaste kan by 'n begeleide staptoer na die arendneste aansluit, terwyl ander doendinge bergfietsry en voetslaan insluit.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marius Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Josephs Kraal Farm 85 Portion 1, Karoo, 6875, Wes-Kaap
- Gaste dink Leeukrantz het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Josephs Kraal Farm 85 Portion 1, Karoo, 6875, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang