Successfully reported

Leeupoort Bos Vakansie

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
3.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.7
Herman V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Awesome naweek, great musiek en perfekte verblyf. Weerens 'n baie lekker kuier vir die musiekfees. Ons akkommodasie was perfek, als wat benodig was, was beskikbaar. Vir seker ons huisie weg van die huis af. Baie dankie vir 'n perfekte naweek. Hoop julle plekkie is volgende jaar nog beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
Leeupoort Bos Vakansie
Baie dankie. Ons maak seker dat die plekkie oop is vir julle. Laat weet net betyds.

Linda D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2024

Die Bos bly 'n wenner. Ons het lekker gebly. Gasvrou behulpsaam. Het die 4 dae baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Lang verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Sep 2024

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Petra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 934 Aster Laan, Leeupoort Vakansiedorp, Thabazimbi, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbc8e32baf42ba861c6330456b36fc138b90fd53463ef9f9b929605658915bd658d813f8b61e7f5df0ee8f0b8656f076e33e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 7) 3 5 1 4 934 Aster Laan Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -24.923713677391 27.641430871025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang