Successfully reported
+26

Leeupoort Bos Vakansie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 934 Aster Laan, Leeupoort Vakansiedorp, Thabazimbi, 0486, Limpopo
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Leeupoort Bos Vakansie is 'n selfsorghuis in Leeupoort Vakansiedorp. Die eiendom het talle aktiwiteite op die perseel, soos swem, wildkyk, visvang en bergfietsry.

Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuis. Die slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, lugversorging en bied 'n uitsig oor die buite-area. Die hoofslaapkamer het privaat toegang deur die skuifdeur. Die en suite-badkamer het 'n bad, handstort, toilet en wasbak. Linne word voorsien, maar gaste moet hulle eie handdoeke saambring.

Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, waterhouer, ysmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het lugversorging en gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n etenstafel.

Die ruim, omheinde buite-area het 'n onderdak-lapa met 'n losstaande en 'n ingeboude braai met tafels en stoele vir ontspanning en vermaak. Die area word omring deur bos. Hierdie eiendom is in 'n privaat natuurreservaat waar diere rondloop.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
3.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Petra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 934 Aster Laan, Leeupoort Vakansiedorp, Thabazimbi, 0486, Limpopo
  • Gaste dink Leeupoort Bos Vakansie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 934 Aster Laan, Leeupoort Vakansiedorp, Thabazimbi, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbc8e32baf42ba861c6330456b36fc138b90fd53463ef9f9b929605658915bd658d813f8b61e7f5df0ee8f0b8656f076e33e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 7) 3 5 1 4 934 Aster Laan Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -24.923713677391 27.641430871025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang