Successfully reported
+16

Huisie in die bos

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 826 Aster Street, Leeupoort Vakansiedorp, Leeupoort, 0700, Limpopo
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Huisie in die bos is 'n selfsorghuis in die eko-vriendelike Leeupoort Vakansiedorp. Hierdie eiendom is binne maklike bereik van die hoofweg op pad na Bela-Bela en Pretoria.

Dié ruim huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het beide 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die ruim leefarea het 'n gerieflike sitkamerstel, 'n TV met DStv, ingeboude braai-area en 'n eetarea. Bykomend, is daar 'n buitebraai en 'n etenstafel. Daar is ook 'n plonspoel of gaste kan op somersdae in die openbare swembad in die dorp gaan swem. Onderdakparkeerplek is vir 2 voertuie beskikbaar.

Die dorp het 'n restaurant, drankwinkel en 'n slaghuis wat binne maklike bereik van die eiendom is. Die vakansiedorp is die tuiste van 'n aantal vrylopende wild, insluitend sebras, vlakvarke, koedoes, njalas, elande en kameelperde.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Gerda S
Saam met vriende
5.0
Wat meer kan ek sê, baie geniet. Dankie baie, die rustigheid was kos vir die siel en die wild 'n plus! Sal vir seker weer kom!
Sep 2024
Elize D
4.8
Enjoyed the place and the animals roaming freely in the area. Enjoyed the comfort of the house, very nice and clean setup. The in-house...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Jaco H
Gesin met klein kinders
4.8
Lekker gekuier saam gesin. Baie lekker gekuier. Kan weer saam met hartsmense tyd spandeer weg van daaglikse gejaag.
Jul 2024
Eveline D
Gesin met tieners
4.4
Rustige bos kuier. Pragtige huisie in die bos. Diere het gereeld kom kuier. Het lekker gekuier! Die restaurant by Leeupoort bedien heerlike kos!
Mei 2025
Dawie E
Saam met lewensmaat
4.4
Was heerlik gewees, baie stil en rustige omgewing. Dis 'n baie praktiese huis met alle geriewe amper soos by jou eie huis. As mens 'n rustige naweek w...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 826 Aster Street, Leeupoort Vakansiedorp, Leeupoort, 0700, Limpopo
  • Gaste dink Huisie in die bos het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 826 Aster Street, Leeupoort Vakansiedorp, Leeupoort, 0700, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c8a21d88c0ec72c7a8be1df7ca19a579a7c5d30e7b0660b4160b2617e171441a7d08fb75f6fe566af49529f84aa315bd11c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 13 5 1 5 826 Aster Street Leeupoort Vakansiedorp 0700 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.924064667278 27.641329266589

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang