Successfully reported

Leeupoort Boshuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Chantel L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Baie lekker gebly. Ons het baie lekker gekuier en sal beslis weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanja L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Heerlike wegbreek. Die Boshuis is netjies en goed toegerus. Heerlike rustigheid en pragtig toegerus. Sal beslis weer die Boshuis besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelene V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Awesome experience. Altyd lekker om tuis te voel in 'n skoon / netjiese huis met alles wat nodig is tot jou beskikking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Leeupoort Boshuis
Baie dankie vir die wow review. Julle is altyd gerus weer.

Stefan J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2025

Baie lekker gebly, dit was net te kort. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minyon J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2025

Our favourite house in Leeupoort so far. The house is even better than the pictures. Clean, well furnished, with an excellent layout. We loved the boma area and the small fence protecting us from the warthogs while still allowing us to interact with the animals. We saw bush babies both nights and all the usuals during the day. The house is on the outskirts of Leeupoort, so it's nice and quiet and close to the bush. We'll definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riekie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2025

Was baie lekker en rustig. Leeupoort Boshuis is baie gerieflik en netjies. Baie diere gesien. Dankie vir al julle vriendelikheid en bedagsaamheid. Sal weer besoek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Francois V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Wonderlike naweek weg. Wat 'n wonderlike naweek. Ons het dit baie geniet en die kinders ook. Huis het als wat jy nodig het en nog meer. Kannie wag om weer te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Quiet and peaceful stay. Very nice, quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherise B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Fantasties. Dit was definitely die geld werd! Perfekte familie en vriende wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anri S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Baie aangenaam. Dit was werklik baie aangenaam. Die eienaar het aan alles gedink om dit gerieflik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 244

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 360-361 Felicia Lane, Leeupoort Vakansiedorp, 0250, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb91467ecd0a9f8cd645df6dd07dcbfdf2d69367a228a9a3ad22e6bcd115e381ee0c396109153023a0792beb806cc420c7383?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 7) 43 5 1 5 360-361 Felicia Lane Leeupoort Vakansiedorp 0250 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.924151958632 27.639707455969

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang