Successfully reported
+39

Leeupoort Boshuis

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 360-361 Felicia Lane, Leeupoort Vakansiedorp, 0250, Limpopo
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Leeupoort Boshuis is ’n selfsorghuis in Leeupoort Vakansiedorp. Die oord is 56 km vanaf sentrale Thabazimbi en 75,5 km vanaf sentrale Bela-Bela, in die Waterbeg-streek waar daar baie wild is.

Hierdie ruim huis bied verblyf aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n toilet, wasbak en stort. Die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en die derde slaapkamer het ’n tri-stapelbed met 1 enkelbed bo en 1 dubbelbed onder. Die tweede badkamer het ’n bad, wasbak en toilet en die derde badkamer het ’n stort en toilet. Linne word voorsien en gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke voorsien.

Die ten volle toegeruste kombuis het ’n gasstoof, ’n yskas, vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die ruim sitarea het ’n TV met sekere DStv-kanale en lei na die stoep, waar daar ’n wasbak is om hande te was. Dit bied ’n uitsig oor die braai-area met ’n vuurput. Daar is ’n Jacuzzi wat met sonkrag verhit word.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Daar is 'n noodwatertenk indien nodig. Gaste kan die restaurant, drankwinkel en openbare swembad in die dorpie besoek.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Tripelstapelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Chantel L
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly. Ons het baie lekker gekuier en sal beslis weer soontoe gaan.
Jun 2025
Tanja L
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike wegbreek. Die Boshuis is netjies en goed toegerus. Heerlike rustigheid en pragtig toegerus. Sal beslis weer die Boshuis besoek.
Mei 2025
Madelene V
Gesin met tieners
5.0
Awesome experience. Altyd lekker om tuis te voel in 'n skoon / netjiese huis met alles wat nodig is tot jou beskikking.
Des 2024
Francois V
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlike naweek weg. Wat 'n wonderlike naweek. Ons het dit baie geniet en die kinders ook. Huis het als wat jy nodig het en nog meer. Kannie wag om ...
Sien meer
Okt 2024
Robert C
Saam met lewensmaat
5.0
Quiet and peaceful stay. Very nice, quiet and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 244

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 360-361 Felicia Lane, Leeupoort Vakansiedorp, 0250, Limpopo
  • Gaste dink Leeupoort Boshuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 360-361 Felicia Lane, Leeupoort Vakansiedorp, 0250, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb91467ecd0a9f8cd645df6dd07dcbfdf2d69367a228a9a3ad22e6bcd115e381ee0c396109153023a0792beb806cc420c7383?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 7) 43 5 1 5 360-361 Felicia Lane Leeupoort Vakansiedorp 0250 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.924151958632 27.639707455969

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang