Successfully reported

Leeupoort Plaashuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Johannes D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Great place. Great place for nature lovers. The area is quiet, a great breakaway location. Friendly town and a great house, very friendly host and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Leeupoort Plaashuis is baie netjies en goed ingerig, met 'n mooi bos uitsig. Baie lekker naweek geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

De Jongh V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Weer kom kuier kuiertjie. Heerlike bosveld kuier in 'n uitstekend toegeruste huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marne C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Aug 2025

Leeupoort plaashuis sien ons definitief weer! Ons en ons vriende het beide klein kinders en wat 'n skat het ons nie ontdek nie. Die huis het alles wat jy benodig, is skoon en netjies, en ons het die plaashuis gevoel geniet. Die verskillende diere wat regdeur die dag kom draaimaak het vir eindelose vermaak gesorg. Ons sal vir seker weer terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rory F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

My new annual holiday destination. 3rd time back, 2nd time back at Die Plaashuise. 2025 will be a 3rd/4th time back. Suggestion: a small fence to be erected around the pebbled area and grass laid. Animals tended to box us into the house too often and kids couldn't play outside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julian L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Very nice stay. Love it. It was an amazing stay. We really enjoyed it and it is very well situated. Everything you need is there. Would definitely recommend and would love to go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelma J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Net lekker. Baie lekker gebly. Sal weer die plek besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Lekker gebly en die diere was pragtig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize L
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Ontspannend en vreugdevol met 'n heerlike plaas atmosfeer. Ons het baie lekker gebly. Dit is altyd lekker om by die plaashuis te gaan kuier en die diere so naby aan 'n mens te ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo V
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

As jy van stilte hou en lief is vir diere sal die plaashuis die regte plek wees. Baie lekker gebly, sou net graag die jacuzzi wou gebruik, maar die son was nog nie warm genoeg om die water warm te maak nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 244

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 343 Disa Paadtjie, Leeupoort Vakansiedorp, Leeupoort, 0250, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60e857be6e7c817eac37a432504f7d1f8299775804020ec6aae481e79433040feaf70dec4673aeb8c54758113977220003a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 9) 47 5 1 5 343 Disa Paadtjie Leeupoort Vakansiedorp 0250 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.925111747357 27.636583042315

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang