Successfully reported
+11

Leeurivier-Die Hoenderhok

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeurivier, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Leeurivier-Die Hoenderhok is 12 km vanaf Swellendam geleë en bied rustiek-landelike akkommodasie omring deur die kronkelende pieke van die Langeberge, ideaal vir gesinne en vriende wat op soek is na 'n wegbreek van die gewoel van die stad se geraas.

Dié huis bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede het 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis, vergesel deur 'n etenstafel met sitplek vir 6, is volledig toegerus met 'n tweeplaatstoof-induksiestoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe, asook breekware en eetgerei. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n DStv-dekodeerder. Gaste word aangeraai om hul eie slimkaart saam te bring aangesien kanale beperk is. Die knus kaggel is perfek vir kouer nagte.

Buite kan gaste buite-eet en 'n braai-area geniet, ideaal vir skemerkelkies. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Met die bruisende dorpie Swellendam net 12 km verder in die pad, is daar baie plattelandse karakters en wonderlike uitsigte oor die horison. Die Overberg-streek is een van die snelgroeiendste streke in die Wes-Kaap, binne maklike ryafstand van Kaapstad geleë. Die Overberg is 'n streek vol wingerde, woude, fynbos, graanlande, strande en 'n ruwe kuslyn.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Landi Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 83

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Leeurivier, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Leeurivier-Die Hoenderhok het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeurivier, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b7101ce4c0fac9a0f0240c5c871ba26a166f44e34330cb317f0c1241bb0ce0fc8a4ccbba83125e542acde009ed7190881f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 Leeurivier Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.994192039153 20.340862052741
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang